DIE HEMEL IS N WERKLIKHEID PDF

Ek weet My kinders sal van die strand. Please try again later. Openbarings oor die Hemel en die Hel aan 7 Kolumbiese Jeugdiges. Amazon Second Chance Pass it on, trade it yemel, give it a second life. Ek weet waarvan hulle hou.

Author:Tygogul Tygok
Country:Botswana
Language:English (Spanish)
Genre:Sex
Published (Last):25 September 2006
Pages:408
PDF File Size:1.62 Mb
ePub File Size:3.48 Mb
ISBN:555-8-79744-445-1
Downloads:27980
Price:Free* [*Free Regsitration Required]
Uploader:Arashura



Originally posted by protea View Post As n mens baie artikels op die forum of elders lees, is daar feitlik onmiddellik kritiek van mense op persone se bedienings of boeke wat hulle geskryf het en dit hinder my geweldig.

Daarom bid ek ook vir die Here om NOG n groter gawe van onderskeiding. Ek stem saam met 1 Joh 4 :1waar daar opdrag gegee word om alles te toets aan die Woord sodat die suiwer Woord verkondig kan word. Ek kry die indruk by baie skrywes dat ons as mens die Here in n boksie wil sit en Hom so wil voorskryf en manipuleer hoe en waar Hy moet beweeg en hoe en waar Hy wat moet doen.

Dit is vir my so oneindig hartseer. Dis die dringende boodskap wat almal moet hoor ,want ons glo almal dat die tyd elke dag minder raak na die Wederkoms. Waarom die geweldige afkraak van so n oproep tot bekering? Wie is ons om God te probeer manipuleer as Hy in Sy alwyse raad buite-Bybelse middele wil gebruik om mense na Hom te trek?

Ons kerk het die vakansie n uitreik Msinga toe gehad en om die jong mans te betrek, is n sokkerwedstryd die Woensdag gereel. Was die buite-Bybelse middele wat gebruik is onBybels?

Ek sien in beide vrouens se boeke net een ding: Ons aanbid SO n genadige en liefdevolle God wat nie wil he dat EEN mens verlore moet gaan nie! As net een siel vir Jesus gewen kan word daardeur dan was die skrywe daarvan die moeite werd. Hallo protea! Ek verstaan jou siening, want ek het byvoorbeeld Mary Baxter se boek 2 keer gelees, juis omdat dit so reg lyk.

Toe ek egter haar besoek aan die hemel en haar besoek aan die hel met die Skrif toets, toe ontdek mens die volgende. Wat kon Paulus ons vertel van die hemel, na hyself weggeruk was tot in die 3de hemel? Maar hy antwoord: Nee, vader Abraham, maar as iemand uit die dode na hulle gaan, sal hulle hul bekeer. As Ek julle van die aardse dinge vertel en julle nie glo nie, hoe sal julle glo as Ek julle van die hemelse vertel?

Wat presies in die hemel wag, kan ons nie nou weet nie en ek glo werklik dat Mary Baxter en ook Choo Thomas, se verbeelding met hulle weggehardloop het.

Die Skrif getuig teen hulle getuienisse, so glo ek in my hart

BIESY DOSTOJEWSKI PDF

Announcement

.

D.P.R.503 99 PDF

Die Hemel is 'n werklikheid

.

GRA SZKLANYCH PACIORKW PDF

.

CD355 TASCAM PDF

.

Related Articles